30-Dae Uitdaging - Dag 30 Gebed en danksegging Prys God vir sy goedheid Dank God vir alles Bely jou foute Vra vir vergifnis en dank Hom Dien Hom deur lofsange te sing Bid dat God jou sterk maak Lees die Bybel Lees Psalm 30 Lees Judas Week 5 Kerk Kom saam met ander mense om God een keer per week te dien.